Teaching • Prophecy • Prayer Requests • Calendar • Album • Connect Marketplace Ministry • Store • Our Vision • About • Strategic Partners |
![]() |
![]() |
![]() |
||
(Click HERE to view in English)
Visie, Mandaat & Bediening van RAIN International SA
RAIN International SA, met hoofkwartier in Kempton Park, Suid-Afrika, is gestig deur Jan en Annika van Rooyen (hulle woon ook in Kempton Park, SA). Die Bediening - Studie en Onderrig in die Woord, Afrigting van Leiers
Besigheids Leiding en Werksplek Bediening
Jan & Annika is ook die Direkteure van hulle eie Besighede, met die gevolg dat hulle die vermoë besit om Christene op te lei wat betrokke is in die Werksplek en ook hul eie Besighede besit. Hulle is ook gesogte gassprekers by Besigheids Seminare en Konferensies, en gee gereeld raad en advies aan besigheidsmans en vroue wat wysheid en ondersteuning benodig met hulle besighede en organisasies. |
||||
![]() |
![]() |
About Us • Vision • Teaching • Prophecy • Calendar • Store • Album • Beliefs • Resources • Connect Kingdom Lifestyle • Strategic Partners • Prayer Requests • Site Map • Site Search • Privacy Policy |
|
|
|
"...until Christ is fully formed within you" Gal. 4:19 (WNT) |
© 2000 - 2025 RAIN International SA P.O. Box 648 - Edenvale - South Africa - 1610 Connect to Us • View our Privacy Statement Website Maintained by JvR Online Marketing SA ![]() |